Louis van Staden
February 22, 2022Annemarie Booysen
February 22, 2022Dit was die eerste keer in jare waar my gehoortoets NIE stresvol was nie – Yolande het die tone so gemaak dat ek dit kon hoor nie net die biep biep wat naderhand jou hele verstand deurmekaar piep – en dit kan ek eerlik sê ek was al by baie audioloë en dit stres die hel uit my uit want as jy daar binne daai hok sit hoor jy naderhand net die muis piep en niks verder. Sy was vinning en dit was wonderlik, daarna alles wat sy vir my verduidelik het was maklik verstaanbaar. Yolande jy is die beste wat ander mense sê maak nie ‘n verskil in jou nie – ek sal weer en weer terug kom al is dit verder as net om die hoek van my. En ek beveel jou vir almal aan. Die res van die personeel was net so vriendelik en behulpsaam. Sterkte met die presidentskap jy verdien dit.