Leeuwenhof
February 22, 2022Jeanne Oosthuizen
February 22, 2022Die beste. Uitstekende kennis en moeite tot sy jou met die beste apparate help vir jou spesifieke gehoor probleem. Ongelooflik behulpsaam. Ek voel veilig by haar met die wete dat sy al die kennis het en sal help tot 100% tevredenheid. Trots op my oudioloog. Sy verdien die toekenning 100%.