Francina
February 21, 2022Alex
February 21, 2022Baie dankie Yolande vir die professionele wyse waarop jy my gehelp het. jy het my gewys hoe my bestaande apparaat eintlik werk en nou gaan dit sommer baie beter! Ek waardeer jou advies en vriend’likheid en jy gaan my beslis weer sien wanneer dit nodig word. My ouderdom sal dit natuurlik ook vereis! Ek sal enige persoon met ‘n gehoor probleem aanbeveel om jou eers te besoek! Nogmaals dankie.