Adri Scrooby
February 22, 2022Retha Botha
February 22, 2022Baie dankie aan die dames wat my vanmiddag gehelp het om my skoonma se gehoorstukke te herstel! Dit was sonder afspraak, tussen 2 afsprake en hulle was uiters behulpsaam. Ek was by die Benoni tak! Sulke diens is skaars deesdae, maar word opreg waardeer!!!