Johannes Vorster
February 21, 2022Francina
February 21, 2022Dit was n besondere goeie ervaring tydens my besoek aan julle Benoni tak.Die diens is onoortreflik en en die person wat my gehelp is is baie vriendelik en sy ken haar werk uitstekend.Dit was voorwaar ‘n voorreg om deur julle gehelp te kon word. Ek wens soms dat alle mediese praktisyns so kon wees,maar nou ja. Mag julle net van sterkte tot sterkte groei. Weereens baie dankie vir die absolute goeie diens en vriendelikheid