Anonymous Patient
February 21, 2022DC Grobler
February 22, 2022Beste Yolande, Na 4 jaar met ‘n produk wat nie vir my gewerk het nie, was ek baie dankbaar om by jou praktyk ‘n afspraak te kry. My nuwe Starkey apperate is die beste ooit. Ek kan sowaar weer fluister hoor. Ek kan nie glo ek het 4 jaar met ‘n ander produk (wat duurder is) gesukkel nie.