Auke Keijser
February 22, 2022Hendrien Hoogstad
February 22, 2022Ek was by Yolande vir ‘n gehoortoets nadat ek seker al 2 jaar by die werk met my gehoor gesukkel het. Met die fantastiese diens en produkte waarmee Yolande en haar dinamiese span my gehelp het, kan ek werklik se “My lewe het verander”. Ek is so gelukkig! Dankie julle!!!!